southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

4m Rubberduck met 90hp Mariner in Worcester, Western Cape for sale

Boats,  Yachts and Parts

Boot onlangs gepontoon. Het n 90hp Mariner motor op.Motor is 100%. Het al die veiligheids toerusting op. Het n Garmin 421s GPS op en n Garmin 300c fishfinder. Sony USB frontloader en Sony Marine speakers. Trailer is op die pad en is geldig tot September 2016. Trol bord op en ski-pole.Launch baie maklik. Rede vir verkoop- Het iets grooter in die oog. Maak my n redelike offer.

>> Click here to search for more - Boats, Yachts and Parts in Western Cape