southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Platespeler in Worcester, Western Cape for sale

Platespeler
Platespeler
Platespeler
Platespeler

Ek het die platespeler gekry by n vriend. Die radio werk , die engine wat die plate laat draai werk . Daar is ongelukkig n part of 2 weg. Hy kort n pennetjie wat op die plaat kom om te speel , dit het n paar weke terug gebreek. Ek kan dit nie herstel nie, want ek het nie enige kennis van die tipe ding nie. Verder is die platespeler in goeie kondisie. Ek gee ook n paar plate saam . Slegs whatsapp en sms'e asb

>> Click here to search for more - Audio and Video in Western Cape