southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Karavaan 150 liter Yskas/Vrieskas in Worcester, Western Cape for sale

Karavaan 150 liter Yskas/Vrieskas
Karavaan 150 liter Yskas/Vrieskas
Karavaan 150 liter Yskas/Vrieskas
Karavaan 150 liter Yskas/Vrieskas

Ek het 'n groter yskas in my 1998 Jurgens Palma karavaan ingesit, wat tot gevolg het dat die oorspronklike yskas/vrieskas nou oorbodig is.
Dit is 'n 12 Volt / 240 Volt / Gas Yskas/Vrieskas. Dit is in werkende toestand. Dit het 'n krakie aan die binnekant van die deur wat net weer geseël moet word. [Sien laaste foto]
Neem in ag dat die yskas in Worcester is - ry dus deur die Bolandse berge en kom loer gerus in as jy belangstel - 90 km uit die Kaap.
Prys: Maak 'n aanbod? Dit staan nou net in my motorhuis - maar moet nie heeltemal belaglik wees nie ... Soortgelykes op Southafricanlisted verkoop vir R 3500.
EK SAL DIE "POST" VERWYDER WANNEER DIE YSKAS VERKOOP IS.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Western Cape