southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1996 Gypsey Regel Caravan in Worcester, Western Cape for sale

1996 Gypsey Regel Caravan
1996 Gypsey Regel Caravan
1996 Gypsey Regel Caravan
1996 Gypsey Regel Caravan

Pensioenarisse het klaar gekamp!
 
1996 Gypsey Regal Karavaan
Tare 950 kg
Groot tent met grondseil.
Rally tent (nuut) met sye en voorkante met grondseil.
 
Die volgende word ingesluit (ekstra):
Add-a-room
Porta Pottie
Skottelgoedstaander met 2 bakke
Waterkan, gasbottel, noodwiel
Groot yskas
Staalbraai op wiele
 
Die karrevaan met alles ekstra is in 'n uitstekende kondisie en was pragtig na gekyk!

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Western Cape