southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Yamaha Dt 50 lc in Worcester, Western Cape for sale

Yamaha Dt 50 lc
Yamaha Dt 50 lc
Yamaha Dt 50 lc
Yamaha Dt 50 lc

Yamaha dt 50 lc te koop 
prys is R7500
Fiets loop 100% en daar is niks meganies fout nie en is op die pad met papiere. Loop baie lekker vir n 50
Parte wat ek vervang het-nuwe spieels,al die bulbs,voor en agter briek skoene,nuwe kettang,nuwe silikon water pype,nuwe chrome bosson performance exhaust,nuwe petrol kabel en nuwe flikkerligte en flikkerlig unit en die carb is ook oor gedoen.
Prys ohb
motorfiets is n collecters item en baie min van hulle is nog op die pad en in die kondisie.Is nie haastig om te verkoop nie.
Ruan- 0846279678

>> Click here to search for more - Motorcycles and Parts in Western Cape