southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Boot + 2 Evinrude 115hp Engins in Worcester, Western Cape for sale

Boats,  Yachts and Parts

Boot met engins Advertensie word weer geplaas. Boot is as projek gekoop maar agv werk kom ek nie daarby uit. Eenkant se sitplekke is nuut oorgetrek met wit leer. Trailer is ingesluit. 2 x Evinrude 115hp engins Trim en Tilt 1 engin start ander engin se bedrading moet net gekoppel word. Albei is pressure tests opgedoen. Doppe van engins is ook gespray. Engins is nie op boot. Kontak my indien belangstel. Slegs ernstige kopers. Niel 079 526 8487 (Worcester) Prys nie onderhandelbaar. Reeds prys al afgebring. Niel

>> Click here to search for more - Boats, Yachts and Parts in Western Cape